LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rose's Self-Catering Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Rose's Self-Catering Guesthouse

9 resensies
Selfsorg
Kamers
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed en 2 van die kamers het en suite-badkamers terwyl die derde 'n aparte badkamer het. Elkeen van die kamers het 'n TV, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre beskuit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die verblyf. Kinders van 0-12 betaal R205.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R180 per kind per nag. Kinders 12 jaar en ouer betaal R350 per kind per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjJiYWIyLTMzODYtNDg3ZC05MTdjLTk3MmQ3MzY0OGFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 8 Roos Street Hoopstad 9479 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.8299 25.91297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!