+16
Selfsorg in Hoopstad

Rose's Self-Catering Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Hp V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Vriendelik, netjies en behulpsaam. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs en diens. Netjies en ons het baie tuis gevoel. As ons ooit weer in die area is, sal ons definitief weer inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barney M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful. Very pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het lekker geslaap. Stil en rustig. Het alles wat 'n mens benodig. Goed toegerus, skoon, netjies, goeie ligging met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Die perfekte naweek-verblyf of oornag-plek. Ons was in Hoopstad vir 'n golftoernooi. Rose's is ideaal geleë net 1.2 km van die golfbaan af. Gerieflike kamer met waaier. Ons het ook geswem en kon braai as ons wou. Daar is ook veilige parkeerplek en ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda M
1 nag
3.4
Jan 2026

Redelik. Lekker geslaap, tog paar tekortkominge. Bedliggie het nie gewerk nie. Daar was nie koffie nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter J
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2026

Geen ontvangs en verwelkoming nie, baie onpersoonlike ervaring. Was baie onpersoonlike ervaring.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Monique H
1 nag
5.0
Mei 2025

Dis gesellig, netjies en laat jou tuis voel. Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Besigheidsreis gewees, maklik toeganklik en skoon en netjies. Baie lekker, dankie, gerieflik, netjies en skoon, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn B
1 nag
4.4
Des 2025

Goed, dankie. Ja, dit was lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandy F
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Lovely place. Stay was pleasant and very comfortable. Hosts were friendly and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 056
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 056
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 056
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Roos Street, Hoopstad, 9479, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjJiYWIyLTMzODYtNDg3ZC05MTdjLTk3MmQ3MzY0OGFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 8 Roos Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8299 25.91297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang