Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosetta Fields Country Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hamzah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Rosetta Fields Country Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Davina W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davina W
Saam met vriende

Recommended as a base to explore the Midlands Meander.

The host was superb. Thank you. The room was comfortably appointed, with a gorgeous extra large bathroom and everything needed to self-cater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, country stay.

The unit was comfortable and the electric blankets were a welcome addition on a freezing night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minder aangenaam.

Die ligging van die kamer is oor die algemeen 'n probleem en is by die hek en in 'n besige area. Die waterpomp is reg teen die kamermuur en elke keer as iemand 'n kraan oopmaak gaan die pomp aan. Dag en nag. Die hek was 'n probleem aangesien gaste laat ingekom het en gesukkel het om die hek oop te kry agv beurtkrag. Ons kon niemand in die hande kry om die kragopwekker aan te sit nie. Sou graag wou stort voor ons verder die lang pad vat. Die badkamer se plafon is swart aangepak en benodig 'n skoonmaak en verf dringend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rosetta Fields Country Lodge se terugvoer

Dear Anton,
Thank you for sharing your feedback regarding your recent.
We apologize for any disturbance caused by the water pump, we cannot avoid this since water reaches the units via a pump system as in most rural areas. Management was just a phone call away, we cannot understand why management was not called if you needed any assistance was needed by you.
Generators are only switched on at the request of guests due to the noise levels that they create, which usually disturb the tranquil farm setting.
The bathroom ceiling is not painted black as you have stated, but mold does form from time to time when guests do not open the windows when using the bathroom. The ceiling is then cleaned and painted whenever the need arises.
Should you visit again, please reach out to us prior to arrival and we will ensure your next stay is nothing but exceptional.
Warm regards.

Rosetta Fields Country Lodge
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Rosetta Fields Country Lodge-plaas, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12bba7b5ec88ab69e94f438715bf209033df615cb7ec44d16d949e60c77751b18e109ca10ef544e2156453a339e4872147fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 R103 Rosetta Fields Country Lodge Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.274501272386 29.974348106864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem