Rowidawel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jim Fouche-straat 7, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Rowidawel bied knus verblyf in 'n ronde chalet met 'n hoë plafon in die hartjie van Presidentia, Kroonstad. Dit kan die ideale opsie vir 'n sakereis wees of vir enkelreisigers wat graag die area wil verken.
Hierdie chalet bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n koffiestasie met 'n mikrogolf en 'n yskassie. Komplimentêre koffie, tee, suiker en beskuit word voorsien. 'n Gasverwarmer is beskikbaar vir kouer aande. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby skole en 'n winkelsentrum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tharien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Jim Fouche-straat 7, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Rowidawel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jim Fouche-straat 7, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat