Royal Beauty
Kry 40% af vir verblyf voor 2 Februarie 2026. Bespreekbaar tot 16 Des 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Pastorie Avenue, 2 Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Royal Beauty is in die Paarl, die grootste dorp in die Kaapse Wynlande, geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank vir 'n kind en 'n bababedjie. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n restaurant en 2 koffiewinkels op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Pastorie Avenue, 2 Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Royal Beauty het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Pastorie Avenue, 2 Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang