Royal Boland

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lineese V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Heerlike oornagplekkie. Alles wat nodig is vir 'n nag of twee se oorslaap. Vriendelike ontvangs. Baie mooi, netjies en skoon. Stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Royal Boland
Baie dankie, Lineese! Ek is so bly om te hoor julle het so ’n heerlike oornag-ervaring gehad. Dit beteken baie dat julle die plek mooi, netjies, skoon en rustig gevind het — dis presies die atmosfeer wat ek vir elke gas wil skep. Dankie ook vir die mooi woorde oor die vriendelike ontvangs. Julle was ’n plesier om te ontvang, en julle is enige tyd weer welkom vir ’n nag of twee se uitrus!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie ave, Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522183da7021acaed4b0913ff2d030e66851ad0a8542829d8bb1477aaf651e1fabb6c70bcb34682c0b5dc0115ddf66685c5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Pastorie ave Vooruitsig Flat 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.734915434114 18.962922692299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang