Royal Country Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Royal Country Inn is in Dundee in KwaZulu-Natal geleë. Dit spog met een van die beste ouwêreldse eetsaal-restaurante wat gaste bederf met 'n spyskaart tjokvol lekkernye en stewige maaltye, wat gereeld verander word.

Die Inn het 20 en suite-kamers, 5 gesinskamers, sakpaskamers en 5 rugsakreisigerskamers. Die onderste kamers het pragtige houtvloere en wonderlike persstaal-plafonne. Dié kamers lei na 'n rustige tuin en binnehof. Die sakpaskamers het ook en suite-badkamers en die 5 rugsakreisigerskamers deel 2 gemeenskaplike badkamers. Al die kamers word daagliks skoongemaak en DStv is beskikbaar.

Ontbyt, middagete en aandete word in een van die eetkamers bedien en aandete is of à la carte of buffet-styl. Die groter eetsaal maak oop op 'n klein binnehof aan elke kant. Die Garrulous Griffin is ons kroeg op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Royal Country Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R605 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za