Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Game Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Royal Game Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornag-fasiliteit op pad na Krugerpark.

Die gastehuis is netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam met addisionele versoeke. Super waarde vir geld vir oornag-fasiliteit met onbyt ingesluit vir twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Baie dankie Peter vir die positiewe terugvoer. Bly jul het die verblyf geniet sowel as ons personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons streef om die ekstra paadjie te slap vir ons gaste. Hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete.
Royal Game bestuur

Royal Game Guest House
Eric W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W

Gerieflik vir oornagstop, goeie ontbyt.

Goeie waarde vir geld, gerieflik en veilig. Goeie en vriendelike diens, veilige parkering. Kamers mooi en netjies. Enigste voorstel is dat daar gekyk word na stapelbeddens, dis nie meer stewig nie (baie onstabiel).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Goeie dag Giesela, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Ons sal kyk na die stapelbeddens. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop om jul weer te sien. Vriendelike groete. Hester

Royal Game Guest House
Maureen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M
Gesin met klein kinders

It was wonderful.

The place was fine, but WiFi only worked once we checked out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Good day Maureen, thank you for the feedback. The Wi-Fi did work fine, except during load shedding.

Royal Game Guest House
Carlo G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service, staff very friendly and helpful.

My wife and I stayed at Royal Game Guest House, had a great time staying there. Staff were very friendly and helpful. Food prepared by the cook was to die for. We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Good day Carlo. Thank you for the positive review. It was lovely having you here with us. You are a great couple.
Hope to see you soon again.
Management

Royal Game Guest House
Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D
Saam met vriende

Hulle kort 'n maintenance-span.

'n Hele lysie deurgegee van goed wat stukkend was. Uitleg van kamers op mekaar. Swembadgaste steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Niks meer om by te sit nie. Alles was goed. Gasvry, behulpsaam en het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontvangs

Het al verskeie kere daar oorgebly en elke keer n aangename ervaring

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd 'n plesier om jou hier te verwelkom. Hoop jy kom gou weer vir ons kuier. Vriendelike groete, Hester.

Royal Game Guest House
Gerrie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap.

Baie vriendelik ontvang en die kamer was netjies en skoon. Baie veilig gevoel - daar was selfs ‘n sekuriteitswag. Dit was ‘n goeie oornagtuiste voordat ons die Krugerwildtuin binne gegaan het. Kruger hek is slegs 1 km daarvandaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, Gerrie. Dit was net 'n plesier om vir jou en jou gesin te ontvang. Ons hoop julle sal vinnig weer vir ons kom kuier.

Vriendelike groete,
Lee Posthumus

Royal Game Guest House
Angilene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angilene S
Besigheidsreis

Puik.

Geen klagtes nie, baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Beste Angilene,

Baie dankie vir U wonderlike terugvoer! Ons sien uit na U volgende besoek.

Mooi dag.

Vriendelike groete,
Lee Posthumus

Royal Game Guest House
Anke L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke L
Gesin met tieners

Gasvry.

Baie lekker ontspan, gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michiel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en skoon!

Aangenaam en skoon! Personeel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen, baie dankie.

Die gastehuis voorsien netjiese en skoon akkommodasie teen 'n billike prys en is by die Kruger Nasionale Wildtuin se ingang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Game Guest House se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering. Dit is wonderlik om van ons gaste te hoor. Ons is baie bly dat julle jul besoek by ons geniet het. Ons sien julle hopelik sommer vinnig weer. Mooi dag verder. Vriendelike groete. Lee Posthumus

Royal Game Guest House
Vanaf
R1 253
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 253
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 253
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutstraat 42, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNWQxYWI2LTIyYWMtNDZmNC05ZTU4LTBmYmM0ZGQyMWI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 253 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 42 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946071840582 31.142962084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem