Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

R&R Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-straat 18B, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

R&R Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op die Goue Myl in St. Helenabaai geleë is. Dit is sowat 200 m van die strand af en is die ideale kothuis vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek, wat wil gholfspeel, visvang en sommer net lekker op die strand ontspan. Dit is ook die ideale basis vanwaar gaste die dorpe in die area kan verken. Die kothuis is naby 'n wassery, supermark, restaurante, drankwinkels en 'n deli geleë.

Dié kothuis is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sluitbare kluis. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus. Daar is 'n Slim-TV en gaste moet hul eie besonderhede gebruik om in te teken. Buite is daar 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. 'n Rooster en braaitang word voorsien.

Die omheinde tuin is ideaal vir 'n klein troeteldier indien dit vooraf gereël is. Daar is 'n wasgoedlyn buite en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis het 'n alarmstelsel en sekuriteitsluike. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het sonkrag en 'n omsetter, asook 'n tweeplaatgasstoof.

Slaapplek

’n Bespreking by R&R Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir R&R Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Numandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Ligging

  • Harrier-straat 18B, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink R&R Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-straat 18B, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a11baa5840a381684909f3d5f14fc4196c5d52fe69f478a8bd2aa308dec0bbda13a9d65abaf7660086e17bf37a62fe156e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Harrier Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720524412106 17.957877879762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem