- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 The Drive, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
RSA Lodge is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in Benoni bied. Die lodge is ideaal slegs 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en ook net 2 km vanaf restaurante in die area.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede. RS Lodge het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed in die 1 slaapkamer en 'n dubbelbed in die ander slaapkamer. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Amber Lodge bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed en het 1 volledige badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid het 'n mikrogolf en TV met volle DStv.
Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die perseel is oorkant die Korsman Bird Sanctuary en is 2 km vanaf die Life Glynnwood Hospitaal, restaurante, winkels en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie oopplan-suite het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, ander stroomdienste en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, ander stroomdienste en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite beskik oor 1 aparte slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n ruim badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, ander stroomdienste en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amber Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaard eenslaapkamer suite
- Selfsorg
- Deluxe groot ateljeewoonstel
- Selfsorg
- Luukse eenslaapkamer suite