Ruacana Akkommodasie by Ruacana Guest House | LekkeSlaap
+16
+16

Ruacana Guest House

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Sam Nujuma-straat 34, Ruacana, 0000, Omusati

Beskrywing

Ruacana Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in Ruacana.

Die gastehuis bied 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat slaapplek bied vir 2 tot 4 gaste. Dié eenhede beskik oor gemaklike beddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Linne word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi, en die eenhede word ook elke dag skoongemaak.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.

Ruacana bied verskeie doendinge soos visvang, voetslaan, fietsry en gaste kan die Ruacana-watervalle besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dr. Sam Nujuma-straat 34, Ruacana, 0000, Omusati
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Ruacana Omusati Namibië
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Sam Nujuma-straat 34, Ruacana, 0000, Omusati
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARz8DgFjdpjnRZJfWCJgEGSKp4IwFIZJpeIdG8IJRdmSFqVSySo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 0 5 1 0 34 Dr. Sam Nujuma Street Ruacana 0000 Omusati 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -17.440449159857 14.350533540064
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za