Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruacana Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Ruacana Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met vriende

Veilg, waarde vir geld.

Gerieflik, veilig ,waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C
Saam met vriende

Netjies, skoon, gerieflik en goed toegerus.

Baie vriendelik deur gasvrou Anne-Mare ontvang en ons laat tuis voel. Selfs ekstra bed op kort kennisgewing in eenheid geplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ruacana Guest House se terugvoer

Middag Danie,

Baie dankie vir julle wonderlike sin vir humor en lekker gesels, dit was vir ons ook baie lekker om julle hier by ons te kon huisves, en alles wat mooi is vir julle vir die res van die jaar.

Groete,
Anne-Mare

Ruacana Guest House
Erich L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erich L

Dit was lekker om weer in Ruacana te kom na 40 jaar, maar die verblyf was nie op standaard nie.

Daar was nie genoeg handdoeke nie, slegs een plaat van stoof werk, glase ens. nie op standaard nie, geen braairooster nie, en die badkamer is nie privaat nie. Kort 'n deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag.

Die selfsorgkamer voldoen aan sy doel vir reisigers. Alles is skoon en netjies. Die enigste haakplekke wat ontsier is die toiletsitplek wat dringend vervang moet word. Die een stortdeur ontbreek. Ons het goed geslaap en die ontbyt was meer as voldoende en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Kos heerlik en niks is te veel vir bestuur nie.

Ideale oornagplek vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Sam Nujuma-straat 34, Ruacana, 0000, Omusati
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARz8DgFjdpjnRZJfWCJgEGSKp4IwFIZJpeIdG8IJRdmSFqVSySo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 34 Dr. Sam Nujuma Street Ruacana 0000 Omusati 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -17.440449159857 14.350533540064