LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruah Park Camping & Outdoor | LekkeSlaap
+30

Ruah Park Camping & Outdoor

28 resensies
Kampeer/karavaan
Staanplekke met badkamer en kombuisie
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke kampstaanplek het sy eie badkamer, opwasgeriewe, kragpunt, kraan en draagbare braai. Die kampplekke bied 'n pragtige uitsig oor die dam of op die berg.

Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

- Tarief is vir kampeer. Gaste moet hul eie toerusting bring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die luukse selfsorgkothuis is privaat geleë vir diegene wat graag die buitelug wil geniet. Daar is 3 slaapkamers en is geleë in 'n rustige tuin vol voëllewe. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad en/of stort, toilet en wasbak in elkeen. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer met 'n kaggel, platskerm-TV en DStv, 'n balkon en privaat braaigeriewe. Die eenheid word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68, Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70E4RvgKEhfENcB6f7GlP4cHKYJ2LQECTk2awBd6qTulzE3x7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 Portion 68 of Leeuwkloof Roodeplaat 0186 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.526056 28.49725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!