LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rubiaceae Cottage | LekkeSlaap
+15

Rubiaceae Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rubiaceae Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis op die gasheer se kleinhoewe in Gqberha (Port Elizabeth). Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer en is naby die middestad en besienswaardighede.

Dié kothuis het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Daar is 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond en stoof, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die aangrensende leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders en daar is 'n TV. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep wat spog met 'n ingeboude braai.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Rubiaceae Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Rubiaceae Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rubiaceae Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 108, Theescombe, Gqberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b462b9dfcff765b9ca54d6e36977758406e8792b728c0d9357299874392d44170a4d258898780f04c38799d8087d16b85a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 108 Jacaranda Road Theescombe 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97902622891 25.49051627274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!