- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Van Vuuren Road, Bainsvlei, 9338, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ruby Granatum bied gemaklike selfsorgverblyf gerieflik naby die N1, maar weggesteek in die stil area van Bainsvlei, net buite Bloemfontein. Hierdie ligging bied 'n rustige ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe terwyl dit naby noodsaaklike geriewe en winkels bly, wat dit ideaal maak vir 'n oornagstop tussen die noorde en die suide.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n bad, 'n stort of albei in. Linne en badhanddoeke word voorsien, en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n enkelplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n brandblusser.
Bykomende geriewe sluit in 'n haardroër, TV met Netflix, WiFi, 'n braai-area, privaat ingang, buitemeubels, veilige parkering en sonkrag in alle eenhede. Ruby Eenheid 1 is ook toegerus met lugversorging.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 45 Van Vuuren Road, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
- Gaste dink Ruby Granatum het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Van Vuuren Road, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang