Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rueby's Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rueby's Guesthouse is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike dorpie Dullstroom in Mpumalanga. Dit is die ideale basis vir gaste wat die oulike dorpie wil verken saam met familie en vriende.

Die eiendom bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank, 'n spieëltafel en 'n kaggel. Hierdie kamer het ook 'n privaat stoep en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n derde badkamer met 'n stort. Alle linne, badhanddoeke en badseep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 'n antieke Aga-koolstoof wat aangesteek kan word wanneer die aande koud raak. Hierdie area lei op sy beurt na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n speelhoekie vir kinders met speelgoed beskikbaar. Stapeldeure lei van die sitarea na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die groot tuin is omhein sodat troeteldiere vrylik kan rondbeweeg. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Rueby's Guesthouse sluit in:

Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rueby's Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Rueby's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ingwenya-laan 606, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbab35d219e8afe160db43eb9801dcca56f0fa2e71a89467f275b9144823b59b4a7ff8ea44279eb35bf4b8ef5e4085029ff0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 606 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.415876762714 30.102254012787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem