Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rugged Rocks - Coral Cabin & Dune Den

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 117 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rugged Rocks - Coral Cabin & Dune Den is in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus, geleë. Hierdie verblyf skuil tussen Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n perseel van 4 hektaar en het 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Hierdie verhoogde houthuisies bied elk slaapplek aan 4 gaste en gaste deel braaigeriewe. Elke houthuisie het 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die houthuisies het elk 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan aktiwiteite, soos visvang, swem in rotspoele en gemeenskaplike swembad, asook gholf by die Port Alfred-gholfbaan geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Rugged Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 117
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 117
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd56aeb5a6a41a6c7b76b0cd4ac5243a3ef1a092c4b580c9c6244deabbc19ad1276de46e6659b4550a84467e3cf8e78c9050c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 117 per nag (plek vir 4) 38 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6183338 26.8769651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem