Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rugged Rocks - Paradise View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 174 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rugged Rocks - Paradise View is 'n strandhuis in Port Alfred, in die hartjie van die Sonskynkus. Dit bied verblyf tussen melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n perseel van 10 hektaar met 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n stort in die gastebadkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan die dek en aktiwiteite, soos visvang, swem in rotspoele en die gemeenskaplike swembad geniet of gholf speel by die Port Alfred-gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Rugged Rocks - Paradise View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Rugged Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 174
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 174
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39dd1271494623a669975df204044c0257da5c5ad5a6044ec006462a4d70de54ece205eeb29373d9bee5384006618d1b02c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 174 per nag (plek vir 6) 38 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6183338 26.8769651
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem