Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

L.H. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Ruigtevallei Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jp B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie netjies, skoon en die mooiste uitsig van die Oranje Rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alet B
Gesin met klein kinders

Bevestigde verblyf het nie realiseer nie.

Baie teleurgesteld in Ruigtevallei Lodge. Die verblyf wat ons bevestig het met 'n bad vir ons baba het nie realiseer nie. Ongeag van bewys van bevestiging, het die ontvangs laat weet die kamer is reeds aan ander gaste gegee. Die bestuur was onbehulpsaam en het geen verantwoordelikheid geneem nie. Ons het al vantevore 'n soortgelyke bedrag vir ander verblyf betaal en meer gekry. Alhoewel Ruigtevallei nie duur is nie, voel ek nie die lodge bied waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caryn R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caryn R

Ok.

The room was fairly comfortable. We paid for breakfast only to be notified on our way there that they were not serving breakfast, but we would be refunded. Still waiting for our refund!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Clean, pleasant stay for overnight.

Unit was very neat and clean and perfect for our overnight stay. The pool unfortunately was green and not clean at all. Not like the pictures. The braai packs they sell are also very good. Clean braai grids for each unit are needed though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N
Saam met vriende

Rustige omgewing, het heerlik in die stilte geslaap.

Jammer dat 'n ete nie 'n opsie was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A
Enkelreisiger

Ek het lekker gebly - ideale oorslaapplek in die middel van die land.

Die kamer is netjies en gemaklik om in te bly. Die eienaar het my ontvang en alles verduidelik. Hy het ook seker gemaak ek het toegang tot die wifi-koppeling want ek moes 'n paar e-posse afhandel. Die gesamentlike woonkamer (waar die wifi is) en kombuis is apart van die kamers en alhoewel ek gesien het ander gaste het gekla oor die wifi-koppeling by die kamers, het dit foutloos vir my gewerk. Vir my oog (ek hou van die Karoo) is dit 'n baie mooi omgewing waar Ruigtevallei geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en stil, maar steeds naby die N1-hoofweg.

Pragtige omgewing onder die Gariepdam, vriendelike ontvangs, lekker gebraai en heerlik geslaap. Baie stil, weg van die lawaai, maar ook veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met vriende

Was vinnig in en uit maar het baie tuis gevoel.

Goeie gasvryheid, sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike kamers met 'n badkamer. Daar is net een groot, gesamentlike kombuis wat deur al die kuiergaste gebruik moet word. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Baie mooi omgewing. Kan lekker gaan stap. Glad nie gerat vir loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issi P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Issi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik en baie lekker gebly.

Lekker gebly en baie goed geleë vir besoeke aan Gariepdam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewan P
Enkelreisiger

Baie rustige en veilige verblyf. Kamer was netjies en skoon.

Daar is 'n mooi paadjie om te stap en die sonsak oor die rivier te sien. Die swembad is ook redelik skoon en verskaf die nodige ontspanning na 'n lang dag se ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig, net oorgeslaap ongelukkig so nie die omgewing regtig gesien nie maar alles was goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Gesin met klein kinders

Good value, friendly and helpful staff.

Nice location, a bit overgrown by the river, tented camp looks awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om na te arriveer.

Platteland op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Ons het baie laat eers arriveer, maar Chane het vir ons gewag. Die lodge se eenhede is baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar oornag. Baie naby die Gariep-damwal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Enkelreisiger

Lafenis na 'n lang pad.

Chane en die personeel was vriendelik en behulpsaam en gereed vir enige navraag. Die verblyf is netjies en skoon en goed toegerus. Ek sal definitief weer daar oorbly op die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil so by die Oranjerivier.

Goeie vriendelike ontvangs en baie goeie kommunikasie. Als is by aankoms mooi verduidelik en ons kamer was pragtig. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Ons het aanvanklik die kamer met 'n waaier bespreek en was verras met 'n kamer en lugversorger! Baie dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en goed geleë.

Goeie plek om oor te slaap tussen Kaap en Gauteng.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G
Gesin met tieners

Heerlike, rustige atmosfeer in die natuur.

Heerlik ontspan en die swembad met pragtige uitsig benut in die hitte. Kamers en kombuisgeriewe baie netjies. Naby Gariep Damwal geleë en kon ons reis voortsit oor die wal. Sal weer kies om hier te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vriendelik met aankoms.

Baie netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely simple accommodation.

Our room was clean and simple. We had a refreshing swim in the pool. A great place to stay on a long drive and a great place to stay on a visit to Gariep Dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marise B
Gesin met klein kinders

Die kuier was onaangenaam aangesien daar gedeelde kombuisgeriewe is (wat nie 'n probleem is nie) maar 'n yskas in die kamer sal mens baie help.

Die lugverkoeling was stukkend en die kamer ongemaklik warm. Geen yskas in die kamer, of drinkwater nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberleigh J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberleigh J
Gesin met tieners

Rustic farm living experience.

We enjoyed the lodge. Friendly service, and good value for money. It would have been awesome to have Wifi in the suites. Also, TV in the suites would have been great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, rustige omgewing.

Negatiewe aspek is gesamentlike gebruik van kombuis. Geen yskas in die kamer nie. Die kamer en badkamer is netjies en skoon. Meer geriewe inkamer sal waardeer word. WiFi slegs in gemeenskaplike area. Kan nie gebruik in kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Gerieflike skoonkamer. Goed toegerus vir selfsorg. Goeie eetplekke 8 km ver.

Alles was reg en 'n lekker swemdam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Gesin met tieners

Goeie akkommodasie met plaasatmosfeer. Vriendelike ontvangs. Gerieflike kamers.

Kinders het swembad geniet. Slegs oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Gesin met klein kinders

Excellent location.

Will stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike atmosfeer en effens weg van die gedruis.

Fantastiese oornag-opsie vir die wat net bietjie weg van die gejaag wil kom. Skoon, netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Gesin met tieners

Lekker.

Lekker en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons was verwelkom by ons aankoms en op 'n vinnige toer van die perseël geneem. Daar was geen inteken of uitteken verpligtinge nie en ons kon die woonstelsleutel in die deur los en ry toe dit ons gepas het. Die swembad was heerlik na die warm dag en die sterre was baie mooi om te aanskou terwyl jy dryf op die water. Die gemeenskaplike area was baie skoon en netjies, nes die woonstel, en mens kan buite braai ook. Handdoeke was voorsien en die stort is groot genoeg vir 2 mense. Daar is 'n paar restaurante in die omgewing, maar De Stijl het ons teleurgestel met hul diens en spesifike etenstye. Die lodge is baie gerieflik geleë en maklik om te kry met die GPS. Ek voel natuurlik die bedrag vir een aand is bietjie buitensporig, maar dis glad nie oor die plek self aan enige iets ontbreek nie. Definitief 'n goeie plek om oor te bly as 'n halfpad-merk tussen Gauteng en die Kaap. Baie dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlieta B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie.

Baie lekker gebly in ons eenheid. Mense was baie vriendelik en kamers baie netjies en skoon. Sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed verwelkom, lekker kamer, skoon, netjies.

Ruigtevallei is 'n pragtige plek. Die kamers is skoon, netjies en ruim. Daar is ook 'n pragtige, skoon swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en net wat jy wil hê vir oorslaap.

Sal enige tyd weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimakatso S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso S
Gesin met klein kinders

It was amazing, and welcoming.

Everything was absolutely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G
Enkelreisiger

Perfekte oornagplek.

Pragtige omgewing. Mooi uitsig. Vriendelike en baie behulpsame gasvrou. Skoon. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel W
Saam met vriende

Chane was baie behulp saam en ons het baie tuis gevoel.

Chane het ons baie vreindelik gegroot en was ook baie vriendelik en het ons rerig tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mamello N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamello N

Very pleasant.

Thank you for a wonderful stay at Gariep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Besigheidsreis

Rustig.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Als was skoon en netjies. Die bed en kussings was gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 4 van Plaas 190, Langs die R58, Gariepdam, 9922, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem