LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goodnight Akkommodasie | LekkeSlaap
+14

Goodnight Akkommodasie

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 6 Kragga Kamma-weg, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6033, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront, restaurante en winkelsentrums.

Ons het 4 smaakvol versierde kamers: 3 gastekamers en 1 luukse kamer/wittebrood-suite. Elke kamer is toegerus met 'n alarm, koning- of koningingrootte-bed, stort, badhanddoeke, duvets, puik perkallinne, badkamergeriewe, haardroër, yskassie, waaier, verwarmer, kluisie, strykyster, strykplank en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek, WiFi en DStv word voorsien en e-pos/faks/kopieërgeriewe is beskikbaar op versoek. 'n Ontbytbewys vir 2 persone by 'n lieflike restaurant is ingesluit by die luukse kamer se tarief. Daar is verskeie restaurante na aan die gastehuis geleë en 'n pendeldiens is beskikbaar op versoek. Goodnight Akkommodasie maak ook voorsiening vir konferensies, funksies en troues.

Ons is net na die N2 af in Kragga Kamma Straat met al sy bome, struike en oop velde wat na Gqeberha (Port Elizabeth) se buitewyke en twee pragtige strande, Seaview en Maitlands, lei. Baywest Mall is net 10 minute se ry van ons af - klop hier aan vir 'n groot verskeidenheid vermaak, van 'n reuse ysskaatsbaan en 'n IMAX-teater tot fantastiese restaurante.

Gqeberha (Port Elizabeth) staan bekend as die "Vriendelike Stad" en is ook een van Suid-Afrika se grootste stede. Besoekers kan gerus 'n draai gaan maak by die Addo Olifantpark, die derde grootste wildpark in Suid-Afrika, wat 'n tuiste vir meer as 500 olifante bied.

Ander besienswaardighede: St George's Park, Cape Recife Natuurreservaat, The Island Natuurreservaat, Van Stadens Veldblomreservaat, Groendal Wildernisgebied, Kragga Kamma Wildreservaat en Seaview Leeupark.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Goodnight Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Erfdeel 6 Kragga Kamma-weg, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6033, Oos-Kaap
  • Gaste dink Goodnight Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 6 Kragga Kamma-weg, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6033, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTc2MmY1LWNmYTQtNGJhYS04NDliLTAwMjQxNzliMjgwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Plot 6 Kragga Kamma Road Theescombe 6033 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-17:00 09:00 -33.970927 25.483197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!