LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goodnight Akkommodasie | LekkeSlaap
+14

Goodnight Akkommodasie

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Goodnight Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
William F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, exceptional value and service. Loved our time there.

As mentioned above, the location is peaceful. The owners and staff are so efficient and friendly. We definitely will be back in the future and certainly recommend this accommodation to others.

Marleen  - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen
Gesin met tieners

Heerlik rustig en ontspannend na ‘n lang dag op die pad.

Was baie lekker, baie mooi en netjies! Sou graag ontbyt ingesluit wou hê, maar was bewus daarvan sat dit nie ingesluit was nie.

Dolain J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolain J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goodnight Accomodation was nothing short of amazing.

The surroundings were tranquil and beautiful and the room spotless with modern finishes. I will go back any day. Real value for money, pity was such a short stay.

Dominique G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dominique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great except for the wedding music and no bathroom door.

See rating.

Juantelle J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juantelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie skoon.

Die kamer kort definitief 'n venster of 'n aircon. Dit raak baie bedompig en daar is nie regtig enige manier om lug/trek in die kamer te kry nie. Die badkamer is baie netjies.

Robyn B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan en rustig.

Dit was 'n pragtige plek om te bly, die enigste ding wat ek hulle sal aanbeveel om by hul dienste in te sluit is ontbyt.

Marlene B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik rustig, luuks, uitstekend en gasvry.

Goodnight Akkommodasie was uitstekend. Hulle was gasvry en behulpsaam te alle tye. Dit was luuks en baie rustig. Dit was uitstekende waarde vir geld. Sal dit aanbeveel en sal graag weer daar wil tuisgaan met my gesin as ons PE toe gaan. Goodnight Accommodation se diens kan aanbeveel word.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 6 Kragga Kamma-weg, Theescombe, Port Elizabeth, 6033, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTc2MmY1LWNmYTQtNGJhYS04NDliLTAwMjQxNzliMjgwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Plot 6 Kragga Kamma Road Theescombe 6033 Oos-Kaap 086 999 0018 11:00-17:00 09:00 -33.970927 25.483197
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!