+32
Selfsorg in Langenhovenpark

Ruresta Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Alex W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Kort, gerieflik, netjies. Verblyf was gerieflik en het aan alle verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Die eienaar was baie vriendelik en ons het 'n paar ure voor die tyd ingeboek op goedkeuring van die eienaar. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie skoon, netjiese verblyf. Baie tevrede. Ons het lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik met ontvangs en ons alleen gelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elinore H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Lekker naweek wegbreek. Baie rustige omgewing, naby alles geleë, vriendelike gasheer, skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike diens, skoon en netjies en presies wat ons nodig gehad het. Die ligging was ideaal, en het voldoen aan alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hoogs aanbeveel. Baie ruim, gerieflike en privaat eenheid in 'n stil en gegoede gebied. Tarief myns insiens te laag vir dit wat gebied word. Indien ek weer in die Bloemfontein-omgewing is, gaan hierdie een beslis my keuse wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelike en hulpvaardige mense. Ons het lekker gebly en 'n heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Aan verwagtinge voldoen. Ja, ek het lekker gebly en aan my verwagtinge is voldoen. TV het nie gewerk en kan aandag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, perfek vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanine S
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Safe and sound. Neighbourly welcome with everything we needed. The shower needed a fix and the host waa a but unresponsive at first but after a while they came to fix it, as well as the wifi access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R765
10 % AF
R 765 R 689
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R765
10 % AF
R 765 R 689
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R765
10 % AF
R 765 R 689
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Jan Marx Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe45cb958d38101d81b85eedac6345fe28b0bde3cb0e922fea33b99003a8ddb436a2b68fb67f5b5808bb66dcc4f5470375717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R765 nouVanaf R689 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 18 Jan Marx Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.103352189651 26.151294540394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang