LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rus & Herlaai | LekkeSlaap
+12

Rus & Herlaai

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rus & Herlaai is 'n semi-losstaande huis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie 26 km van Mosselbaai af. Die dorp val binne die grense van die Fransmanshoek Bewarea en spog met 'n asemrowende goue strand, inheemse plante en bome en 'n klein verskeidenheid wild wat vrylik rondloop, asook restaurante.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n dubbelbed. Daar is storte in die badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien en daar is ook 'n wasmasjien en wasgoeddraad.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is bo. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n sitkamerstel en 'n TV met Netflix en daar is verskeie ander media beskikbaar. Dit bied ook toegang tot 'n dek met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Daar is 'n kafee in Vleesbaai vir die algemene benodigdhede, maar die naaste supermark is in Mosselbaai.

Doendinge in Boggomsbaai sluit swem, hengel, gholf, tennis, voetslaan, voëlkyk en daguitstappies na dorpe in die omgewing soos Mosselbaai en Oudtshoorn in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus & Herlaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Rus & Herlaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus & Herlaai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAALHm8Q386NaJ4ikyyYdsECiX2iKz6Cpya5YZ7c6kGAXJUkDtXf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 70 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.266944444444 21.91
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!