LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rus en Vrede Rivierkamp | LekkeSlaap
+25

Rus en Vrede Rivierkamp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Plaas de Hoop, Groblersbrug, 0621, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 250 per nag (vir 15 persone)

Beskrywing

Rus en Vrede Rivierkamp is op 'n wilds- en groenteplaas op die oewer van die Limpoporivier naby Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana geleë.

Verblyf word in 5 houtkothuise met 'n sentrale kombuislapa aangebied en daar is 'n dek met 'n uitsig oor die rivier. Die verblyf word deur 1 groep op 'n slag bespreek.

Daar is 2 kothuise met 2 enkelbeddens elk, 1 met 3 enkelbeddens en 2 met 2 stapelbeddens elk. Daar is verblyf vir tot 15 gaste. Die kothuise het elk 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook elektrisiteit en lugversorgers.

Die gemeenskaplike kombuis het 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die groot braai-area bied 'n kuierplek vir gaste waar maaltye voorberei kan word.

Gaste kan in die plaasdam swem om af te koel.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus en Vrede Rivierkamp sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N11, Plaas de Hoop, Groblersbrug, 0621, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R8 250
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R8 250
per nag (vir 15 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Plaas de Hoop, Groblersbrug, 0621, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA326ccc4d745dbebe8eabbaeff7d8abc8e367a5882e1d677502e94019c6e5762289c78bfe4dd2a9a0c30b01bb0cc1b7ca95db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 250  per nag (vir 15 persone) N11 Farm de Hoop 0621 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.934166666667 28.006666666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!