Rus en Vrede Rivierkamp
Opsomming van Resensie
Reinhard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid en wonderlike nagrus met lugversorging.
Rus en Vrede Rivierkamp se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul in April weer te ontvang. Bosveldgroete!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Plaas de Hoop, Groblersbrug, 0621, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom