LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 274 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Anneke C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Baie oulik. Dit was net een nag, maar alles was skoon en netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Vriendelike, hulpvaardige, effektiewe diens. Baie vriendelike en effektiewe diens. Alles gevind in die woonstelletjie wat ons nodig gehad het. Heerlike stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Rus-i-Biki
Baie dankie

Marieta S
1 nag
5.0
Jun 2026

Baie goeie waarde vir geld. Lieflike plek. Vriendelike gasvrou. Kan definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
1 nag
5.0
Mei 2026

Perfect. The place was sufficient. Perfect. It had everything one can hope for in terms of an overnight stay after long hours on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons is vriendelik ontvang. Het heerlik gerus. Was net voldoende. Ons het lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Het lekker uitgerus. Dit was baie rustig en veilig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beslis. Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld en mooi en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

N rustige plek. Ja, ons het baie lekker gebly. Ideale plek net vir oorslaap as jy verby Beaufort-Wes ry. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike oornag stop. Ons het lekker gebly na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 274

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Stanbridge Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c53e92f70f874ecceed13649e0c81cc7fe6e65a38fbc2fc41497475b3c864bf8c52421b6eb635ccbbaac9c49d14894150c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 274 5 1 5 31 Stanbridge Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.35093130072 22.597900678639
Soek in 'n groter streek