Beskrywing
Kyk 'n Bietjie beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 2, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n ruim leefarea met 2 gemaklike stoele asook 'n TV met DStv. Die leefarea maak oop op 'n dek met asemrowende see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stil 'n Bietjie beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 2 ingeboude kaste, 'n en suite-badkamer met stort, toilet en wasbak. Die volledig toegeruste kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n ruim leefarea met 2 gemakstoele en 'n rusbank, asook 'n TV met DStv. In die leefarea is daar 2 enkelbeddens met 'n bedkassie. Dit loop uit op 'n lieflike patio met braaigeriewe. Die woonstel het 'n aparte ingang en skaduparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Blombos Avenue, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang