Rus 'n Bietjie
Opsomming van Resensie
Mario H - Jul 2022
Gemiddeld
Wonderful stay with a great host.
Anton P - Apr 2022
Gemiddeld
The stay was lovely. Upon arrival we were greeted by Stephan, which was really nice. We were informed about loadshedding which also was great especially as we were coming up on dinner time and have children.
Nonna H - Apr 2022
Gemiddeld
Aangename eienaars. Baie rustige plek.
Peter M - Apr 2022
Gemiddeld
Very comfortable.
Gerda S - Mrt 2022
Gemiddeld
Was heerlike, stil omgewing.
Leilaa P - Mrt 2022
Gemiddeld
Ons kuier by Rus 'n bietjie was absoluut fantasties en presies wat ons nodig gehad het om net so bietjie weg te breek van die daaglikse besige lewe.
Meta V - Mrt 2022
Gemiddeld
Pragtig en rustig! Lafenis vir die siel!
Julian P - Mrt 2022
Gemiddeld
Felt so safe and very peaceful.
Anneke D - Mrt 2022
Gemiddeld
Amazing stay and good value for money.
Du Toit C - Jan 2022
Gemiddeld
Very quiet and safe environment.
Dillon W - Nov 2021
Gemiddeld
Peacefully
Sharon C - Nov 2021
Gemiddeld
One of the most pleasant, clean apartments.
Hans N - Okt 2021
Gemiddeld
Dit was regtig 'n aangename verblyf.
Catherine K - Okt 2021
Gemiddeld
Excellent escape from city, basic amenities.
Carmen T - Okt 2021
Gemiddeld
Quiet, relaxing, but cold.
Mark S - Sep 2021
Gemiddeld
Pleasant enough, but accommodation was not what as advertised. A bit small with not enough basic essentials.
Rondine C - Aug 2021
Gemiddeld
Sal beslis weer gaan!
Rus 'n Bietjie se terugvoer
Bly jullle het lekker gerus. Julle is altyd welkom om weer te kom rus.
Mnr & Mev Nel V - Aug 2021
Gemiddeld
Rustig
Johan B - Mei 2021
Gemiddeld
Uitstekend, hoogs aanbeveelbaar.
Rus 'n Bietjie se terugvoer
Lekker om te hoor. Baie dankie vir die resensie.
Stefanus D - Mei 2021
Gemiddeld
Het my verjaarsdag hierdie naweek gevier en dit was baie lekker gewees.
Keenan S - Apr 2021
Gemiddeld
Absolutely amazing, quiet and such a lovely intimate feel to it.
Rus 'n Bietjie se terugvoer
So glad that you enjoy your time.
Please feel welcome to come back at any time.
Cedric P - Mrt 2021
Gemiddeld
Amazing location. Attentive host. Loved the loft.
Jameela H - Feb 2021
Gemiddeld
Comfortable and peaceful
Johan M - Feb 2021
Gemiddeld
Pragtige plekkie met see-uitsig.
Pieter L - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig, veilig met alles wat jy benodig gebied deur 'n gasvrye eienaar.
Shaun G - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjiese huisie by die see met 'n wonderlike uitsig.
Karien B - Des 2020
Gemiddeld
Privaat en pragtige woonstel.
Johan N - Nov 2020
Gemiddeld
Gemaklik
Charl V - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend
Rus 'n Bietjie se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Ryno J - Sep 2020
Gemiddeld
Asemrowend mooi en lekker.
Irma L - Feb 2020
Gemiddeld
Awesome.
Nick Y - Feb 2020
Gemiddeld
Steve went out of his way to accommodate us in comfort - Suiderstrand is a must-visit.
Jannie B - Jan 2020
Gemiddeld
Goeie diens.
Jean-francois M - Jan 2020
Gemiddeld
Very quiet location with lovely hosts.
Rus 'n Bietjie se terugvoer
We are glad you enjoyed. Hope to see you again.
Alan C - Jan 2020
Gemiddeld
The venue was perfect for our stay. It was comfortable, clean and the owners friendly and professional. The venue was perfectly situated with easy access to the sea in a quiet area even over the busiest season of the year. Thank you for accommodating us and we will definitely be back
Jan G - Des 2019
Gemiddeld
Gasvryheid.
Shawn B - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Nelia L - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlike wegbreek plekkie in rustige omgewing.
Jay-din V - Jun 2019
Gemiddeld
Worth the money, very neat.
Gerrit V - Mei 2019
Gemiddeld
One kom weer. Dit was baie lekker.
Arends P - Mei 2019
Gemiddeld
Nice and comfortable.
Lees meerJohn M - Apr 2019
Gemiddeld
Lekker rusplek om al jou sorge gou-gou te vergeet.
Jonathan F - Apr 2019
Gemiddeld
Clean, comfortable, relaxing venue.
Andre C - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig.
Rus 'n Bietjie se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoering. Bly julle kon lekker kuier. Sien uit om julle weer te ontvang.
Angelia D - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit is asemrowend!
Kobus D - Mrt 2019
Gemiddeld
Mooi uitsig. Uniek in omgewing. Vriendelike eienaars.
Greta M - Mrt 2019
Gemiddeld
Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.
Rus 'n Bietjie se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Ons sal beslis aandag gee aan jou versoek.
Ricus D - Mrt 2019
Gemiddeld
Waarlik rus vir liggaam en siel.
Rus 'n Bietjie se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle kon lekker rus.
Eric P - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Piet G - Feb 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blomboslaan 20, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom