Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus n Bietjie Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ondernoordstraat 2, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rus n Bietjie Gastehuis - bied verblyf in 'n unieke houthuisie onder reusebome in Bethulie en is perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Die huisie het slaappplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stoel en 'n platskerm-TV met Openview en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is 'n etenstafel vir 2.

Die eiendom word deur geslotekringtelevisie beveilig en bied veilige parkeerplek. Gaste het wel toegang tot buitebraaigeriewe en buitemeubels. Daar kan hout teen 'n ekstra koste voorsien word.

Bethulie is 'n geskiedkundige dorpie en die Bethulie konsentrasiekamp is net sowat 2,2 km van die dorp af. Die Gariepdam Natuurreservaat is 26 km ver. Gaste wat hou van visvang kan 'n paar dae ekstra bespreek sodat hulle die Bethulie-dam en rivier kan benut. Verder is daar verskeie eetplekke in die omgewing. Die dorp spog ook met die langste trein- en motorbrug.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus n Bietjie Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Rus n Bietjie Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Istvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ondernoordstraat 2, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Rus n Bietjie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ondernoordstraat 2, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1eff5f07f526f955fbf31ca70a00d490989d17bee21a6e75c83720a32309cc8a7f12bb0756f63bd90b58328a4793f9134dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 2 Ondernoord Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.49335239133 25.976213673197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem