+14
Selfsorg in Graafwater

Rus 'n Tydjie

4 gaste

3 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rus'n Tydjie is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in die hartjie van Graafwater geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer, bestaande uit 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, wat saamgeskuif word, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n enkelbed het. Elke slaapkamer het 'n staande waaier. Gryprelings, 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar.

Daarbenewens het hierdie woonstel 'n kombuis toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DSTV, Netflix en vesel/wifi. Hierdie ruimte het ook 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste het veilige parkering op die perseel, en 'n braaiplek is ook buite beskikbaar met 'n 3 m-swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus 'n Tydjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Laer wasbak
Inrolstort
Stort- of badstoel
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3 Hoof Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20a1ca079f5af30cc724d8ab35e46508daf138b93911ff4fae28201e5046265fae9a021382daebe1b7428fc7fab0c2b7b8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 3 Hoof Street Graafwater 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 09:00 -32.153560130854 18.60682940207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang