LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37

Ruslamere Hotel

30% AF!
Spesiale aanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mei 2026 tot 31 Mei 2027.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ruslamere Hotel is geleë in die hartjie van die Durbanville Wynvallei en bied gemaklike akkommodasie in 33 pragtige suites en ateljee-opsies. Die hotel is binne maklike bereik van Kaapstad se bekende landmerke, sowel as die Stellenbosch- en Franschhoek-wynlande. Ideaal geleë halfpad tussen die Wynlande en die Waterfront, is Ruslamere Hotel die perfekte verblyf vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 6 eenslaapkamer-suites, 19 luukse ateljees en 8 luukse selfsorg-ateljees. Elke suite of ateljee het lugversorging en bestaan uit 'n gemaklike slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenhede is toegerus met 'n en suite-badkamer. Sommige kamers het slegs 'n stort. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien om 'n heerlike nagrus te verseker. Die suites en ateljees is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Die selfsorg-ateljees bied 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Ruslamere Hotel bied konferensielokale en 'n buitelug swembad. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar, en die hotel het 'n kragopwekker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle J
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Was baie lekker en veilig. Sal beslis weer inboek.
Sep 2026
Cynthia C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en rustig. Was gerieflik, net ons kon nie TV kyk nie want daar was nie 'n kontrole nie. Als is baie netjies. Die dame wat my gehelp het, wa...
Sien meer
Sep 2026
Stephen K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike atmosfeer. Behulpsame personeel. Pragtige plek. Kamer was ideaal. Dit was perfek. 'n plek waarna ons beslis na sal teruggaan.
Mei 2026
Catherine C
Besigheidsreis
5.0
Dit was veilig, skoon, georganiseerd en gerieflik. Heerlik gebly. Personeel was professioneel en hulpvaardig met my bagasie en ontvangs.
Aug 2025
Paul H
Saam met lewensmaat
4.8
Ideale, sentrale verbly plek. Met goeie sekuriteit. Baie lekker gebly, dankie.
Okt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • 14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruslamere Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 267
30 % AF
R1 267 R887
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 267
30 % AF
R1 267 R887
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 267
30 % AF
R1 267 R887
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Langeberg Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac97347dda4f66f80aa6a9c042a8466110df6ec59c1706d257ca0cd2a777c0e0011ec5ff65a20e05424f0e96164c2d49de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 267 nouVanaf R887 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 14 Langeberg Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8705762 18.6522863