Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusibiki

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 R587 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rusibiki is in die kusgebied van Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), op die eienaar se perseel. Hierdie selfsorgvakansiehuis is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste, het 'n privaat ingang en beskik ​​oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede kamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met gemaklike sitplek vir 5 en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Buitekant is n heerlike kuier plek waar mens kan braai en ontspan. Gratis, beperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is n kluis in die eenheid beskikbaar. Daar is 'n wasmasjien in die waskamer beskikbaar.

Gaste kan 'n dag by die strand net 1,7 km ver geniet, 'n staproete aanpak of by Prickley Pear restaurant gaan eet.

Slaapplek

’n Bespreking by Rusibiki sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Rusibiki
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 6

Ligging

  • Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rusibiki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
R690 R587
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
R690 R587
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98e5be614ffc7baea59ff31c72fd2a5b4468ab248cefc72840f3223e6ae1c512c80a0d18330a48cb08f2ba4a5f12266a4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R587 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 6 Tulip street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971711053624 25.262462565641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem