Rust & Vrede @ Mellville
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Roelien L - Aug 2023
Algehele gradering
Geen krag, geen water, dit was 'n nagmerrie.
Tania V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en ruim kamer.
Elana H - Mrt 2020
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n kort 1-nag oorbly.
Rust & Vrede @ Mellville se terugvoer
Dankie Elana. Ons nuwe eenheid Rust-en-Vrede is ons vlagskip vir akkommodasie.
Hoop ons sien jul weer.
Groete,
Jannie@Melville
Melville Gasthuis en Rust-en-Vrede Eksklusiewe Akkommodasie Eenhede
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Nelson Mandelarylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes