Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Boutique Hotel

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Rustenburg Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charmaine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Gesin met klein kinders

Awesome.

Die tannie en personeel het moeite gedoen om dit spesiaal te maak vir my dogter se verjaardag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustenburg Boutique Hotel se terugvoer

Was geen moeite nie. Was 'n plesier om julle te ontmoet. Vriendelike (RBH) groete.

Rustenburg Boutique Hotel
Philip S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Besigheidsreis

Very nice and quiet.

Very nice. Staff are friendly and accommodating. Definitely my new place to stay in Rustenburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustenburg Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for your positive feedback. Glad to hear! Kind regards, RBH

Rustenburg Boutique Hotel
Sanette S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Gesin met tieners

Fantasties! Moenie wonder nie, bespreek maar net.

Dit is regtig sy sterre werd. Bespreek, maar net jy sal nie teleurgesteld wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia B

Wonderlik, fantasties.

Die vriendelikheid en netheid is alles uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, uitstekende en vriendelike diens, baie sentraal geleë, uitstekende kos!

Definitief die moeite en koste werd, sal weer daar gaan bly. Vriendelik ontvang en deurgaans goed behandel. Baie veilig en in stil woonbuurt naby alle nodige dienste. Pragtige en skoon kamers, lekker warm water en goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustenburg Boutique Hotel se terugvoer

Beste Gerrie,

Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang - tot volgende jaar dan!

Groete,
Almal by Rustenburg Boutique Hotel

Rustenburg Boutique Hotel
Darian A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and decent.

Will definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantall F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantall F
Gesin met klein kinders

Verwelkomend en gerieflik.

Baie aangename verblyf. Die enigste negatiewe punt is dat dit in 'n normale woonbuurt geleë is met baie geraas, soos honde wat blaf, alarms wat afgaan en dit kan jou nagrus beïnvloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Enkelreisiger

Baie lekker en heerlik gebly.

Geen klagtes. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Percival M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival M
Gesin met klein kinders

Excellent!

The place was neat, Service was excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japhta S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japhta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was great and the staff were very friendly and helpful

Very good service and the place was quiet. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien D
Besigheidsreis

Baie gerieflike kamers met alles wat jy nodig kan kry.

Baie vriendelike personeel. Gerieflik sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hamid S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hamid S
Gesin met klein kinders

Nice place and clean.

We had a a great time and the staff was friendly. However, the pool was not as clean as it should have been.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, friendly service

I would definitely recommend it to a friend, it's very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verras met die puik diens en netjiese, moderne kamer met sy eie badkamer en lugversorging.

Na die lang pad van Polokwane af was dit nou 'n welkome gesig. Agter hoë sekuriteit is ons vriendelik ontvang en is ons dadelik na ons kamer geneem. Ons het ook 'n gerieflike parkering by ons kamer gehad. Die kamer was baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Die lugversorger was na die hitte van die dag 'n besliste "verwagting" en ons was nie teleurgesteld nie. Die kroegyskas met 'n wye verskeidenheid drankies en versnaperings was ook net so welkom. Ons sal julle beslis aanbeveel en sal ook in die toekoms weer by julle kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D

Quaint and cosy Hotel

Our stay was brief but extremely comfortable and we were well attended to on arrival - staff all friendly. Breakfast was thoroughly enjoyed and well presented. The rooms are spacious, and include all the necessary luxuries one looks for when wanting a break from the usual routine. Close enough to Sun City so it's a great place to stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C
Saam met vriende

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie rustig en baie skoon.

Ons het dit baie geniet en was verras met die hotel. Ons sal graag weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-straat 243, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031d33d11c83e6acfea6271b5d53f97cad066c043b34048f9c867ee8831ad4e8ee62367572a8e2082c1d9d2034d0b2180d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 243 Joubert Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.682940597784 27.227178812027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem