Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusti Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-straat 210, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rusti Backpackers bied 'n unieke oornagverblyf in 'n selfsorgkoepel met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in Rustenburg.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan ook 'n gedeelde swembad, kuierarea en Jacuzzi geniet. Spa-geriewe is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Kruger-straat 210, Rustenburg, 0299, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger-straat 210, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe96a1936021c0b0338bc1f08cfaeaa048482b2acdbe9fe54670425b7c8fdc260f2273370af92a610297e002aaffb38f93198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 210 Kruger Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680068460485 27.224356588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem