9 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 769 Hornbill, Marloth Park, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Rustic @ Marloth is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die gewilde Marloth Park.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bied 2 enkelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed en lugversorging het. Gaste deel 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kombuis vloei in 'n verwelkomende sitkamer met gemaklike sofas en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar.
Skuifdeure maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n sprankelende plonspoel - perfek om die kinders dop te hou terwyl jy ontspan. Daar is ook 'n tradisionele boma vir aandbraai onder die sterre. Sonkrag verseker ononderbroke gemak tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 769 Hornbill, Marloth Park, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Rustic @ Marloth het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
769 Hornbill, Marloth Park, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang