LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustic Forest Guest House | LekkeSlaap
+22

Rustic Forest Guest House

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Rustic Forest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zanda V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, moderne en skoon plekkie.

Oulike uitleg en modern toegerus.

Rustic Forest Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons in gasvryheids bedryf floreer op ons gaste se terugvoer en strewe daarna om altyd ons diens 100% te hou. Wil glo ons gaan julle vorentoe weer sien.

Rustic Forest Guest House
Lottie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie D
Gesin met tieners

Gasvrye mense. Ons is baie hartlik verwelkom.

Wonderlike plek om by tuis te gaan. Baie rustig, skoon en vriendelike diens ontvang van Ansie en haar man. Sal vir seker enige tyd weer daar tuisgaan. So tuis gevoel soos by my eie huis.

Rustic Forest Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek kan nie wag om julle weer te ontvang nie.

Rustic Forest Guest House
Ancois S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjiese en gemaklike verblyf!

Die kamer is mooi en lekker ruim. Alles was skoon en netjies. Diens was baie goed.

Hannes S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Jy sal ver moet soek om beter waarde vir geld te kry!

Baie professioneel ontvang deur Ansie, uiters netjies en goed ingerigte verblyf. Stil area met veilige parkering. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruik maak sou ek weer in Bloemfontein moet oornag. Weereens baie dankie aan Ansie vir die gasvryheid!

Julestie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julestie B
Enkelreisiger

Netjies en rustig.

Baie skoon en netjies.

Rustic Forest Guest House's terugvoer

Dankie. Word opreg waardeer.

Rustic Forest Guest House
Louise P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Die eienaars stap daardie ekstra myl vir hulle gaste. Die kamer is baie netjies en skoon. Daar is daardie ekstras wat jy nie sommer in enige gastehuis kry nie. Geen kostes is ontsien om hierdie verblyf in te rig nie. Die kraakvars beddegoed was 'n plesier om in te slaap. Die afdak voor die kamer is baie gerieflik. Dit was geen probleem om in die reën by die kamer uit te kom nie en dit is ook 'n baie veilige omgewing. Vir die gaste wat hou van privaatheid is hierdie die perfekte plek.

Anelize J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J
Gesin met tieners

Die gastehuis is jou huis weg van die huis.

Ansie en Frikkie het ons hartlik welkom laat voel.

was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolai-straat 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK5MHgNRiglTBFgUTlhEG08Yud59otMaNnqcjy2sbvbDH8v46tS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 44 Nicolai Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.07119 26.21229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!