+31
Gastehuis in Meyerton

S & S Village 22 on Wattel

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Wattel Avenue, Golf Park, Meyerton, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

S & S Village 22 on Wattel bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Gholfpark in Meyerton. Dit is 'n wonderlike opsie vir vakansiegangers en sakereisigers en spog met 'n swembad op die perseel.

Die gastehuis bied verblyf in 4 Koninginkamers en 1 Koningkamer wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad.

Gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste is beskikbaar. Elke kamer het lugversorging en een van die Koninginkamers spog met 'n uitsig oor die swembad.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Gaste het toegang tot die tuin, swembad en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Aidang Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Wattel Avenue, Golf Park, Meyerton, 1739, Gauteng
  • Gaste dink S & S Village 22 on Wattel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Wattel Avenue, Golf Park, Meyerton, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cce0ef6a7bccc3706818885bd82a9f0bbf0113edc9c0f186d40a663d9d53e02cf22ff650838ac641bef25db516ff4567c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Wattel Avenue Golf Park 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.546705 28.028408
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang