Sable Ranch
40 resensies
Selfsorg
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R96, Magaliesburg, 10 km vanaf Magaliesburg, 1714, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sable Ranch skuil op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Magaliesburg aan die voet van die Magaliesberge. Dis ideaal vir 'n plattelandse wegbreek met opwindende doendinge.
Verblyf word gebied in 2 slaapkamers wat apart is van die hoofhuis. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Sable-kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie, sowel as 'n stofie.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en voetslaanpaaie. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Die plaas is verskeie boksoorte se tuiste en aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, spa's, wildritte, grottoere, visvang, perdry, kloofklim en abseil in.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 40 resensies vir Sable Ranch
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- R96, Magaliesburg, 10 km vanaf Magaliesburg, 1714, Gauteng
- Gaste dink Sable Ranch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R96, Magaliesburg, 10 km vanaf Magaliesburg, 1714, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom