Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable's Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ilsa L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing. Dit is pragtig skoon en netjies. Heerlik stil al is dit naby hoofpad. Stap sommer winkel toe. Plek is baie ruim. Erika is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike ruim huis met alles wat jy nodig het! Sable's Rest is 'n heerlike, goed toegeruste huis met absoluut alles wat jy nodig het. Ons het ook 'n seun in 'n rolstoel en die onderste vloer is beslis rolstoelvriendelik. Daar is ook 'n lieflike kombuis, heerlike kuierstoep en boma en ook diere wat elke dag kom kuier. Die kliëntediens was uitstekend - ons het per ongeluk 'n sleutel in die deur gebuig en Erika het onmiddellik gehelp met 'n nuwe sleutel. Ons sal beslis weer in die toekoms daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis weer besoek. Die huis is baie mooi en die moeite werd. Ek wil net vir die gasvrou baie dankie sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trellidor - Victor B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

We will use it again. Excellent, thank you to the host for her assistance, and the place is exceptional to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Sable's Rest
Thank you. You are always welcome back.

Charlotte B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Salig, rustig en ontspannend. 'n Skoonmaker op die dag van vertrek sal die kersie op 'n wonderlike verblyf wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Sable's Rest
Baie dankie vir julle resensie. Daar word reeds 'n skoonmaker op die dag van vertrek uitgevat na die perseel, nadat gaste vertrek het.

Erhard E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Puik blyplek, dankie Erika. Puik blyplek is Marloth Park.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Was lekker, net 'n paar hakplekke gewees. Stoof oond werk nie. Water lek van boonste badkamer deur vloer na onder. Was nie mooi skoon gemaak buite area nie. Adverteer king size-beddens, maar is nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Erika
Sable's Rest
Oond en stort is gerapporteer vir herstel. Buite-area was skoon gemaak, ongelukkig a.g.v. droë bos en winde wat waai, is dit nie moontlik om blare heeltemal van stoeparea af te hou nie. Nêrens was daar ooit 'n king size bed geadverteer nie. Slegs twee koningin (queen) een dubbel en vier enkel (2x bunk beds).

Rene M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Vreeslik geniet. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier. Almal baie vriendlik en behulpsaam. Geen probleme gehad en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Sable's Rest
Baie dankie vir jou eerlike resensie. Julle was ster gaste en ons sal julle enige tyd weer terug verwelkom. Vriendelike groete.

Angela L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

House is well-equipped. Manager Erica was very professional and friendly. She made us feel welcome and attended to all our needs. Sadly Eskom outages proved a challenge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Sable's Rest
Thank you, it was great hosting you. Hope to see you again soon.

Jannie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Baie lekker plek om te bly. Was 'n baie aangename verblyf. Genoeg breekware, veilig en skoon. Die dame wat ons gehelp het, was baie behulpsaam en het ons gehelp waar nodig. 100% waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar inboek. Daar is ook baie diere wat tot teen die draad kom om hallo te sê. Die privaathuis is ook briljant. Jy kan amper geen ander plek sien nie. Die eenheid is baie naby aan die winkels en kroeë. Ongeveer 1.4 km van alles wat jy kan wil hê vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9eea9e9766f9c18cfe811f703b252b3fea18a013e3c54e7118af042f31bc93210f268c4c112dc173014bd81536b93e0c1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 11) 13 5 1 5 2608 Swartwitpens street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.344372 31.793821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang