Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Kamp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 000 per nag, vir 26 mense

Beskrywing

Safari Kamp is 'n dubbelverdieping-selfsorgeenheid op 'n privaat plaas naby die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Dié vakansiebestemming beskik oor 9 slaapkamers en is ideaal vir 26 gaste wat op soek is na oornagverblyf op pad na Botswana toe.

Elke slaapkamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n vuurmaak en braai-area.

Gaste kan voetslaan, voëlkyk, wildkyk, visvang en swem op die plaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Safari Kamp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 9
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 26 mense
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 26 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92282fd93da959614431374a30a3eb2a1c00cd5e38e6f014a6eeaee6bd03aff443143c1911d0de8d6b219faa27ec2c2a7bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag, vir 26 mense Tweerivier Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.669331796062 27.030474613483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem