Safari Lodge Hotel & Convention Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Safari Lodge is aan die voet van die Rustenburgkloof en die Magaliesberge geleë en is maklik bereikbaar vanaf al die groot metropolitaanse gebiede in Gauteng. Die vreedsame landelike omgewing, saam met die sentrale ligging, maak dit ideaal vir konferensies of 'n vakansiebestemming vanwaar die vele besienswaardighede en natuurlike skoonheid van die gebied besoek kan word.

Die hotel het 25 Standaard Gesinskamers, 56 Standaard 2-Enkelbedkamers, 14 Luukste Gesinskamers, 6 Junior Suites en 20 Executive Suites.

Die Coach-restaurant bied gourmet-etes en word aangevul deur die Usutu-restaurant en skemerkroeg met sy buffet wat enige mond sal laat water. Hierdie plattelandse hotel het talle aktiwiteite en geriewe op die terrein. Die swembad en swembadkroeg is die ideale plek om te ontspan na 'n konferensiedag of wandeling in die Rustenburgkloof.

Safari Lodge is naby genoeg aan Sun City om daarheen te ry vir 'n vertoning, 'n gholftoernooi of om alles te geniet wat die oord bied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Safari Lodge Hotel & Convention Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 429 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za