Safari Lodge Hotel & Convention Centre
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers bied 'n verstommende uitsig oor die berge die tuin. Dit bied tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, telefone, en suite-badkamers en lugversorging. Sommige badkamers het 'n aparte stort en bad, terwyl ander 'n bad met stort het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaard Gesinskamers bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is om die swembad geleë en bied 'n dubbelslaapbank, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Gesinskamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die luukse kamers het almal 'n pragtige uitsig oor die Rustenburgkloof en die omliggende berge. Die kamers het 2 dubbelbeddens, 2 aparte badkamers met aparte stort en bad, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, minikroeg (op versoek van voorraad voorsien) telefoon en lugversorging. Let asb. daarop dat dié eenhede nét slaapplek vir maksimum 2 volwassenes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons Junior Suites spog ook met 'n asemrowende uitsig oor die Rustenburgkloof en die omliggende berge. Dié suites bied 'n koningingrootte-bed, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon, en suite-badkamer met afsonderlike stort en bad, minikroeg (op versoek van voorraad voorsien), kluis en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Executive Suites het 'n privaat patio met dieselfde pragtige uitsig op die Rustenburgkloof en die omliggende berge. Alle suites het 'n groot platskerm-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, minikroeg (op versoek van voorraad voorsien), ’n telefoon, ’n en suite-badkamer met afsonderlike stort en bad, kluis en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Komplimentêre verwelkomingsdrankie ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Donkerhoek Road, Kloof Area, Rustenburg, 0300, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 477 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang