+61
Selfsorg in Colesberg

Safari Park Guest Farm

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 236 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Carron H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Comfortable, convenient and good value. The bed was comfortable. The shower was hot. The kitchen was convenient for an overnight self-catered stay. Parking for the car and trailer was convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Love die diere en skaapstapel. My seun het homself gate uit geniet. Dit was amazing. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Brilliant. Amazing place to stay on our way back to Gauteng. Very clean. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stunning. We had a great stay and we were received with a smile! We will stay there again when I want a halfway stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Regtig wonderlik, mooi, luuks, waarde vir geld. Dankbaar vir voorsiening om laat in te teken. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lekker pitstop! Lekker gebly. Heerlike kos by die restaurant. Bekostigbaar. Perfek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Christoffel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik geslaap, dankie. Dit was 'n baie oulike en netjiese kamer vir twee persone. Al die nodige geriewe was daar. Ons was net teleurgesteld dat ons nie KykNet op die TV kon opvang nie. Verder was dit puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

We had a really good stopover rest and the service was very, very good. Our stopover at Safari Park Guest Farm was exceptionally relaxing and the food was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Vriendelike diens en waarde vir geld. Ja, dankie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfekte oornagstop na en van die Kaap af. Ons het Safari Park Guest Farm as oornagplek gebruik oppad huis toe van die Kaap en was aangenaam verras, veral aangesien ons op die laaste nippertjie geboek het. Die eenheid waarin ons gebly het, is goed ingerig vir selfsorg, met skoon, kwaliteit linne en mooi dekor. Die ligging langs die N1 is ideaal om vinnig weer op die pad te kom. Iets wat toekomstige gaste dalk wil weet, is dat daar 'n winkel (padstal) en 'n restaurant op die perseel is – alhoewel ons nie van die restaurant gebruik gemaak het nie. Ons sal beslis weer hier bespreek en beveel dit 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 236

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 788
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 788
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 788
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea982186db832897fe43fdd0a0a816cfc2d933a847826f9126648ec563aae26fe10120b6ac8a58df25603c85cabbfc519a07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R788 per nag, vir 2 mense 236 5 1 5 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang