Kuruman Akkommodasie by Safari Travelodge | LekkeSlaap
+13
+13

Safari Travelodge

  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf.

Die verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 20 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Safari Travelodge se konferensielokaal is 'n toonbeeld van onderbeklemtoonde elegansie en is ook een van die gewildste plekke vir klein en groot funksies omdat die spyseniering en dekor by die huurpakkette ingesluit is. Die lokaal het lugversorging en genoeg plek vir 80 gaste. Dit is ook toegerus met 'n kragopwekker.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 144 resensies vir Safari Travelodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Safari Travelodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MGIxMzIyLTlkZTgtNDhiMy05NmVhLTMzMGJhYWVhOTFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 144 5 1 5 42 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.434099786749 23.438402968123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za