Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffier River Cottage Farmstay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cora-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Saffier River Cottage Farmstay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ashly N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashly N

Gemaklik, pragtige natuurskoon, ongerep.

Ons het ons tyd by Saffier River Cottage Farmstay geniet. Die gasvryheid van die gasheer en -vrou het ons op ons gemak laat voel en hulle het uit hulle pad gegaan om die besoek vir ons aangenaam te maak. Volg gerus hulle aanbevelings en gaan met 'n bakkie. Die huis is volledig toegerus met alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanien M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's kan nie 'n volledige prentjie gee nie. Ons ervaring was nostalgies en vars.

Stil, stylvol en salig. Die plaashuis is pragtig. Wit gordyne en linne. Klipmure, plante uit die omgewing, pragtige breekware. Die mooi bad met boorgatwater en geurige badsout was 'n belewenis. Braaiarea en tuin is toegerus en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W
Gesin met klein kinders

Very tranquil and beautiful cottage.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jinnie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jinnie S
Gesin met klein kinders

Lekker oorgeslaap.

Lekker plaashuis en atmosfeer. Huis is goed ingerig. Kan heerlik stap en dis troeteldier vriendelik. Gordyn tussen familiekamer en badkamer sal baie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Looks rustic but feels like luxury!

Heaven on earth! Absolutely beautiful location and loved the rustic farmhouse but with luxury in all the right places! Beautiful linen and bed! Stunning bath with beautiful salts! We had a wonderful time cooking and taking the dogs on the most beautiful walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnley W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful and should have booked for at least 3 days!

We were led to our cottage by the farmers 3 children, all on their quad bikes, so sweet. We had comfortable beds and wonderful peaceful view when we had breakfast outside. I would recommend a long stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, quiet and quirky farm stay.

We very much enjoyed the remote location - no one else around as far as one could see. Vast landscape, walks with our 2 jackies along the farm tracks, and the darkness at night. The sandstone cottage was saved from ruin by the owners, it’s old and rickety yet very comfortable, clean, has everything you need, and put together with fun and great care. If you are looking for peace and quiet, this is the place to go!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met vriende

Pragtige huisie in die mooiste omgewing!

Cora was so behulpsaam! Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R344, Arbroath Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaceabc95f778223171c9dc6b9a1811365f05183201839c4eff721e906ba874a40ef648d6135d136bee03b585f27eff37d158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Off the R344 Arbroath Farm 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.892771 27.090524
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem