Safi Holiday Apartment 8
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Safi Holiday Apartment 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat Oos-Londen wil verken.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die omheinde sonkamer het 'n etenstafel met 6 stoele wat ideaal is vir 'n oggendkoffie of vir gaste om maaltye te geniet. Veilige parkeerplek voor die eenheid word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang