6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Safi Self Catering Apartment 4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en dis ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die toegeboude sonkamer het 'n etenstafel waar gaste hul oggendkoffie of ontbyt kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Safi Self Catering Apartment 4 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Balfour Road, Vincent, East London, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang