LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nobuhle M
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

It was comfortable and the owner was not in our face. Safe and close to everything you need. You can walk to the beach, Moses Mabhida Stadium and Suncoast Casino, etc. I have no complaints; we had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Pleasant stay in beautiful and comfortable self-catering apartment. I recently had an outstanding stay at this self-catering property. The space was spotlessly clean, modern, and spacious, featuring a fully equipped kitchen and a balcony. Located in a quiet, safe neighbourhood with peace of mind of secured parking. The host was incredibly welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selby M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

It's a great place you can visit. The best place to be. Lisa knows how to host; the place is super clean and quiet. Thanks, Lisa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Nice place, very central. Lovely place, photos are accurate. We felt safe and had everything we needed. A bit noisy at night on roads nearby and dogs barking. WiFi didn't work well at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Skoon, netjies, veilig, gasvry, waarde vir geld. Beslis aan te beveel. Het ons verblyf baie geniet. Eienaars en personeel is baie vriendelik en gasvry. Alles was baie skoon en netjies. Goed geleë. Sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lisa
Sagelands
Ons het dit so geniet om jou te huisves, Charmaine. Dankie dat jy gekies het om by ons te bly. Ons hoop die res van die rugbyseisoen was suksesvol. Ons sal jou graag weer eendag wil verwelkom.

Hannelie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Rustige verblyf. Plek was skoon en netjies. Gasvrou was vriendelik en ontvanklik. Het die verblyf vir Comrades gebruik, is naby genoeg aan Moses Mabhida Stadion/ Peoples Park dat mens soontoe kan stap indien nodig. Ons het die aand na Comrades teruggestap en geensins onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lisa
Sagelands
Dankie dat jy gekies het om by ons te bly. Ons het dit geniet om jou te huisves en hoop jy sal terugkom en weer by ons bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag, vir 4 mense
Bespreek

134 Innes Road, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ca5abefb66c88249709c930e0b96549a434bd1af6a9652750714406279cc3fa9936faba99f063e3e3da2effb595300d549?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 134 Innes Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.8232471 31.021359

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang