Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt on Dullstroom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal 19, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Salt on Dullstroom is 'n kothuis wat sentraal in 'n stil area in Dullstroom geleë is en unieke verblyf aan 3 gaste bied.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig met 'n vierplaatstoof-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet.

Die kombuis lei na die sitarea met 'n TV met volledige DStv en 'n koningingrootte-slaapbank waarop kinders jonger as 12 jaar kan slaap.

Die buitearea spog met 'n pragtige tuin, houtmeubels en 'n braai-area. Die perseel is omhein met palissade en 'n toesluithek.

Verder is daar veilige parkeerplek en die kothuis is stapafstand vanaf winkels en restaurante langs die hoofstraat.

Slaapplek

’n Bespreking by Salt on Dullstroom sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Salt on Dullstroom
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Ligging

  • De Waal 19, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Salt on Dullstroom het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal 19, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd67860e8a7a9f4ca3c00057e6ea547a026d33023f443d4559962ae9f7f8f14743a294d982fa78bc189b02720600fbfea35f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 19 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4210487 30.1064201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem